pods

stilet.digital encourages, collabs on, spotlights, links, affiliates with, or commissions pods, youtube pieces, scattered digitalia, and work in a variety of other non-written formats

 

 

 

Kyk gerus uit vir Mannetjiesvrou se laaste episode van 2020 – wat op 20 November drop – waarin medewerkers aan ons “Joan” festschrift saampraat oor dié Afrikaanse ikoon-oklas.

Mannetjiesvrou is ’n poging om die Afrikaanssprekende lesbiër in al haar gedaantes gade te slaan. Dié potgooi wil in Afrikaans praat oor die baie fasette van vroue wat ander vroue liefhet en begeer en met onderhoudende gesprekke van alle kante na die hedendaagse Afrikaanssprekende lesbiër kyk, ook in terme van die wyer gesprekke rondom seksualiteit en kultuur in die wêreld vandag. Episodes word elke twee weke vrygestel.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

June’s spotlight is on Sayan Dey’s GNOSIS lecture on postcolonization v/s decolonization.