neil cochrane

Neil Cochrane obtained his degrees in Publishing Studies and Afrikaans literature with distinction from the University of Pretoria (UP). In 2013 he obtained a postgraduate diploma with distinction from the University of Maryland University College (UMUC) in the USA. He has taught Afrikaans literature at UP, Unisa and the Adam Mickiewicz University in Poznan, Poland. He is currently a lecturer in Afrikaans literature at Unisa. He is a regular contributor to academic journals. Some of his poetry appears in Nuwe stemme 5 (2013) compiled by Heilna du Plooy en Loftus Marais.

Neil Cochrane het sy grade in die Uitgewerswese en Afrikaanse letterkunde aan die Universiteit van Pretoria (UP) met lof behaal. In 2013 voltooi hy ‘n nagraadse diploma in onderrigtegnologie en e-leer met lof aan die University of Maryland University College (UMUC) in die VSA. Hy doseer Afrikaanse letterkunde aan UP, Unisa en die Adam Mickiewicz Universiteit in Poznan, Pole. Hy is tans ‘n lektor in Afrikaanse letterkunde aan Unisa. Hy lewer gereeld bydraes tot akademiese vaktydskrifte. Van sy gedigte verskyn in Nuwe stemme 5 (2013) saamgestel deur Heilna du Plooy en Loftus Marais.