Tenita Kidelo

Tenita Kidelo is tans besig met haar MA aan die Universiteit van Wes-Kaapland onder leiding van dr. Marni Bonthuys. Haar navorsing handel oor swart feminisme in Afrikaanse en Nederlandse poësie. Sy is ook werksaam as ’n navorsingsassistent by dié universiteit. Sy skryf ook graag kreatief en het reeds van haar kortverhale in die leefstyltydskrif Kuier en by Lapa Uitgewers gepubliseer.