Liezl Dick

Liezl Dick is a postdoctoral research fellow at the Free State Centre for Human Rights. Her research is on racialization and racism in South Africa, as viewed through the lens of Deleuze and Guattari’s contributions to philosophy of difference. Liezl wrote a stilet.eggo review of Jan, Piet, Koos en Jakob (Loftus Marais, 2019) in volume 30(1&2) Novum.

**

Liezl Dick is ’n postdoktorale navorsingsgenoot aan die Vrystaat Sentrum vir Menseregte. Haar navorsing handel oor rassifisering en rassisme in Suid-Afrika, soos beskou deur die lens van Deleuze en Guattari se verskil-denke. Liezl dra ’n stilet.eggo-resensie oor Jan, Piet, Koos en Jakob (2019) by vir 30(1) Novum.