Joan Hambidge

Joan Hambidge is ’n bekende skrywer-digter, blogger en akademikus, van wie ’n Stilet huldigingsuitgawe in 2020 sal verskyn.

Joan skep ’n akademies-hibriede kubervervolgverhaal vir stilet.digital, wat in 30(1&2) Novum begin. Kliek gerus op follow om telkens in kennis gestel te word wanneer ’n nuwe deel verskyn.

//

Joan Hambidge is a well-known writer-poet, blogger and academic of whom a Stilet festschrift will appear in 2020.

An academic-hybrid online serial by Joan is being published by Stilet, the first part of which has been published in 30(1&2) Novum.