Jemima Meyer

As ’n vars gegradueerde dieetkundige is Jemima Meyer (1997-) tans besig met haar gemeenskapsjaar by die Suid-Afrikaanse Militêre Gesondheidsdiens in Bloemfontein. Haar gunsteling aktiwiteite is skryf, komponeer en argumenteer. Haar gedigte het al verskyn in New Contrast, Ons Klyntji, en Botsotso, onder andere. Vind haar op Twitter @jemima_meyer of op SoundCloud by /jemimameyer.

//

As ’n newly graduated dietician, Jemima Meyer (1997-) is currently completing a year of community service at the South African Military Health Service in Bloemfontein. Her favourite activities are writing, composition and discussion. Her poems have appeared in New ContrastOns Klyntji, and Botsotso, amongst others. Find her on Twitter @jemima_meyer or on Soundcloud at /jemimameyer.