Alwyn Roux

Alwyn Roux is ’n dosent in literatuurwetenskap en kreatiewe skryfkuns aan Unisa se Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap. Hy verwerf in 2015 sy doktorsgraad in Afrikaans en Nederlands oor landskap as woon in die latere werk van Breyten Breytenbach en Lucebert. Alwyn is ook ’n kreatiewe skrywer en van sy gedigte is in 2013 in Nuwe stemme 5 opgeneem.

Twee kreatiewe stukke van Alwyn Roux, Twee honde (Vrye vertaling van Les Murray se “Two dogs”) en Om die gode te verleer (na Robert Hass se “After the winds”), verskyn in 30(1&2) Novum.

//

Alwyn Roux is a lecturer of literature and creative writing at Unisa’s Department of Afrikaans and Theory of Literature. In 2015 he receives his PhD in Afrikaans and Dutch for research on landscape as dwelling in the late work of Breyten Breytenbach and Lucebert. Alwyn is also a creative writer of whom poetry has been published in Nuwe stemme 5 (2013).

Two such pieces of creative writing appear in 30(1&2) Novum: Twee honde (Vrye vertaling van Les Murray se “Two dogs”) and Om die gode te verleer (na Robert Hass se “After the winds”).