Ilze du Plessis obtained her honours degree in Afrikaans literature through the University of South Africa in 2019. She is currently registered at the Univerisity of Pretoria as a potential master’s student in the Department of Afrikaans. She is a full-time teacher at a girls’ high school in Durban where she specializes in Afrikaans First Additional Language and English Home Language. In her spare time, she also does freelance writing online. Her interests include reading, writing poetry, and more recently, yoga.

 

**

 

Ilze du Plessis verwerf haar honneursgraad in Afrikaanse letterkunde in 2019 aan die Universiteit van Suid-Afrika. Sy is tans geregistreer by die Universiteit van Pretoria as potensiële meestersstudent in die Departement van Afrikaans. Sy is ‘n voltydse onderwyseres by ‘n meisies hoërskool in Durban waar sy in Afrikaans Eerste Addisionele Taal en Engels Huistaal spesialiseer. In haar vrye tyd doen sy ook vryskutskryfwerk aanlyn. Haar belangstellings sluit lees, gedigte skryf, en meer onlangs, yoga in.