Hermione is gebore en getoë in Johannesburg. Sy het haar voorgraads studeer aan UP waar sy ook haar BA Hons gedoen het. Sy was baie jare werksaam by ’n klein privaatskool in Johannesburg. Sy is tans junior lektor by Unisa in die Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap. Haar fokus val hoofsaaklik op taalwetenskap, maar sy het ook ’n voorliefde vir kreatiewe skryfkuns. Sy is ook aktief betrokke by die QUILTBAG-projek by Unisa. Hierdie projek beywer hulle vir die regte en belange van die LGBTI+ gemeenskap.

**

Hermione was born and raised in Johannesburg. She did her undergraduate studies at UP, where she also did her BA Hons. She worked for many years at a little private school in Johannesburg. She is currently a junior lecturer at Unisa in the Department of Afrikaans and Theory of Literature. Her focus is primarily on linguistics but she also has a love for creative writing. She is actively involved in The QUILTBAG-project at Unisa. This project is an advocacy group for LGBTQI+ rights.