hein willemse

Hein Willemse is ’n professor in Letterkunde en Literêre Teorie in die Departement Afrikaans, Universiteit van Pretoria. Sy jongste publikasies sluit in die video Die versteekte geskiedenisse van Afrikaans (2019), die geskiedenisoorsig Onverdrote vlyt — ’n Geskiedenis in beeld van die Departement Afrikaans, Universiteit van Pretoria, 1908-2020 (2020) en die navorsingsartikel “Three moments of minor Afrikaans literary expression” in Tanure Ojaide en Joyce Ashuntantang se Routledge Handbook of Minority Discourses in African Literature (2020).

**

Hein Willemse is a Professor in Literature and Literary Theory in the Department of Afrikaans, University of Pretoria. His latest publications include the video Die versteekte geskiedenisse van Afrikaans (The hidden histories of Afrikaans, 2019), the history overview Onverdrote vlyt — ’n Geskiedenis in beeld van die Departement Afrikaans, Universiteit van Pretoria, 1908-2020 (Untiring Efforts — A Pictorial History of the Department of Afrikaans, University of Pretoria,1908-2020, 2020) and the research paper “Three moments of minor Afrikaans literary expression” in Tanure Ojaide & Joyce Ashuntantang’s Routledge Handbook of Minority Discourses in African Literature (2020).