Fourie Botha is a publisher and the author of the poetry collections Donkerkamer and Kr
**
Fourie Botha is ’n uitgewer en die skrywer van die digbundels Donkerkamer en Krap uit die see, eersgenoemde benoem vir die Ingrid Jonker-prys. Hy woon in Kaapstad.