colette combrink

Colette Combrink is ‘n onafhanklike navorser wat tans besig is met haar Meestersgraad in Afrikaanse letterkunde deur die Noordwes-Universiteit, met ‘n fokus op kru taalgebruik. Wanneer sy nie kyk na boeke en rondkrap in die vreemdhede van die Afrikaner- en Afrikaanse-kultuur nie, drink sy wyn en staar oor die see van agter haar klavier in Bloubergstrand.