vol 30(3) Krog

Antjie Krog – veelbekroonde Afrikaanse skrywer, digter, vertaler en publieke intellektueel – is die fokus van die nuutste uitgawe van stilet.digital.

Vol 30(3) is ’n kongresuitgawe en bevat oorspronklike navorsing, herbesoeke, asook ongepubliseerde poësie deur Krog en Herschelle Benjamin. Met hierdie uitgawe loods stilet.digital voorts ’n nuwe projek waarin seminale artikels uit die drie dekade-lange Stilet-argief vertaal word, en met ’n nuwe kontekstualisering herdruk word.

 

JAARGANG 30(3), inhoudsopgawe

Redakteursnota / Thys Human & Wemar Strydom

Boekbekendstelling

STILET.KONGRES

“Die stil gebied van die liedere wat ek liefhet”: Antjie Krog se affektiewe belewing van Duitse musiek / Marius Crous

Lady Anne en Shaka Zulu: Enkele ooreenkomste tussen Antjie Krog se Lady Anne (1989) en Alfred Schaffer se Mens Dier Ding (2014) aan die hand van metamodernisme / Carel van Rooyen

Ruimtelike, epistemologiese en ontologiese (on)geregtigheid as temas in die werk van Antjie Krog / Karin van Marle

Op soek na Krog in die reg: ’n relaas / Isolde de Villiers

STILET.ARGIEF

The poetic plot of Lady Krog / Thys Human

Argief-herdruk: Poetic plot in Antjie Krog’s Lady Anne (1989) / Bernard Odendaal & H.P. van Coller

Personal notes on a reprint / Wemar Strydom

Argief-herdruk: The iconisation of physical deterioration with specific reference to Antjie Krog’s poetry volume Verweerskrif / Marthinus Beukes

STILET.HERBESOEK

Vernuwende taalgebruik in Antjie Krog se Mede-wete (2014) / Geroda McCharlie

Antjie Krog as buitestander en die behoefte aan ’n Afrika-perspektief in Begging to be Black (2009) / Remona Voges

Antjie Krog as trendsetter and boundary pusher. Representations of feminine third age in Afrikaans (popular) culture / Martina Vitackova

In die oog van die storm – ’n Afrikaanse Lear vir nou / Jean Meiring

Die mineurburger en sy imposante stem, maar ook sy verbleikte kraag / Wemar Strydom

STILET.STILUS

Die durf van liedere / Antjie Krog

My vriendskap met Johann de Lange / Antjie Krog

my stem / Herschelle Benjamin

deddie / Herschelle Benjamin

 

 

Druk gerus die ‘subscribe’-knoppie, of volg ons op FB, om in kennis gestel te word wanneer die volgende uitgawe, oor Unlaagering, loods.

Read this post in English.